ONS FINANSIER ENIGE ROERENDE BATES
FINSA as u SAOU-
vennoot in finansiering bied u waardevolle finansiële dienste.
FINSA spesialiseer in die finansiering van GEBRUIKTE & NUWE voertuie.
SKOOL FINANSIERING
- GEBRUIKTE & NUWE voertuie / busse / grassnyers
- Rekenaarsentrums / Skootrekenaars / Tablette
- Kantoor toerusting / Kopieermasjiene / Wit borde / Projektors
- Sporttoerusting
- Musieksentrums / Klankstelsels
- CCTV-kameras
INDIVIDUELE FINANSIERING
- GEBRUIKTE & NUWE Voertuie
- Motorfietse
- Woonwaens
- Jetski's
- Bote
- Fietse
KORPORATIEWE FINANSIERING
- GEBRUIKTE & NUWE Voertuie
- Rekenaarsentrums / Skootrekenaars / Tablette
- Kantoor toerusting / Kopieermasjiene / Wit borde / Projektors
- Klankstelsels
- CCTV-kameras